Vir leieropleiding

Die volgende materiaal is beskikbaar as aparte opleidingskursusse in Engels. Dit is my verwerking van materiaal wat oral in Europa en Asië gebruik word deur groepe soos Prepare International om 'n nuwe geslag leiers vir die Liggaam van Jesus op te lei.

An Introduction to Missions

How to study the Bible

Living by Faith

Making Disciples and Fathering

New Testament Themes

Power MInistry

Preaching and Teaching

Principles of Leadership

Spiritual Warfare

Church Growth

God and His Kingdom

Committed to God's World

Divine Communication

The Holy Spirit and His Gifts

The Personal Life of a Leader

The Power of a Transformed Mind

The Realitiy  of a Life in Ministry

A Wineskins Course

Partnership

The Forces that Shaped us

Dan is daar ook die volgende ander materiaal in Engels beskikbaar:

More than just another Religion

Prayer is so much more

Bless them, o Lord

Gaan loer gerus ook op die webblad van ons virtuele universiteit, New World Mission Dunamis International University, vir 'n massa ander toerustings- en studiemateriaal wat daar aangebied word deur NWMD IU en hulle vennote. Hier is die skakel daarheen:

http://www.internationaluniversity.co.za/NWMD/Programs.html

Dan is daar ook 'n magdom ander materiaal op die Net wat beskikbaar is. Gaan loer gerus na die volgende bladsy op ons webblad by http://www.internationaluniversity.co.za/NWMD/Partners.html 

© Christo Nel 2012